Grade 5 - Mrs Reddy

09 June 2017

Beskrywing van die kat

My kat is ‘n baie mooi kat;  sy is ‘n rooikop kat.

Sy het wit voete en blou oë.  My kat se naam is Hunter en sy het ‘n blou en rooi klokkie op haar hals.

Sy hou van mense.  Sy is baie vet en sy hou van klokkies.  Sy het lank wit snor.

My kat was laas 7uur in my tuin gesien.

BELONING Nege honderd rand

BEL Faeeza op 0828610676

ADRES Cambridgeweg 17, Durban Noord

By Rumaysa Bodhania

 

MY KLEIN KAT IS WEG

Beskrywing van die kat

My klein kat is weg.  Sy is oranje met pienk ore, blou oë en ‘n klein neus.  Sy hou van mense.

Sy hou daarvan om te spin.  Sy is ook kort.  Sy was laas om nege uur in die oggend in my tuin langs die pienk blomme gesien.

BELONING R100 en ‘n sjokolade koek

BEL Seshini 0844477451

ADRES Fairholmlaan 31, Durban Noord

By Aanya Magan

 

MY SWART KAT IS WEG

Beskrywing van die kat

My kat is swart met wit pote.  Sy hou baie van mense, sy hou van visse.

Sy is baie vrolik en sy het ‘n klokkie om haar net, dit is pienk. 

Haar naam is Stella.

BELONING Een honderd rand

BEL: Abby 0759289876

ADRES Lancastergang 183, Rosehill, Durban Noord

By Abigail Bickerdike

 

MY KAT IS WEG

Beskrywing

My kat se naam is Pinkie

Sy is ‘n wit kat met swart kolle.

Sy is baie life vir mense en sy meeu is baie hoog, toonhoogte.

Sy was laas ses uur die oggend gesien.

BELONING Vyf honderd rand

BEL Luke 0736941234

ADRES Chelseaweg 43, Durban Noord

By Luke Walter-Girout


 

Back to News